Swans and Lotus Motif
R300,00
Imari-porselein kom van Arita, Kyūshū, Japan. Dit is vanaf die 17de eeu na Europa uitgevoer via die hawe Imari.
Description
Ryk kleure – kobaltblou onderglasuur, met rooi, goud en polichroom oorglasuur. Motiewe sluit dikwels voëls, blomme, water tonele en simbole van harmonie in.
n Genuiene Imperial Imari porseleinbord, handversier met ’n serene toneel van twee swane tussen lotusblomme en ryk goue randpatrone. ’n Versamelstuk wat Japannese vakmanskap en tydlose elegansie weerspieël – ideaal vir dekor of as deel van ’n Imari-versameling.





Reviews
There are no reviews yet.