Goue Roos Vurkstel

R350,00

1960’s

‘n Stel van agt goue vurke met fyn roos- en blaarmotiewe, veilig gebêre in ’n fluweelkas.

Category:

Description

’n Vintage geskenkstel wat romantiek en nostalgie bring na enige tafel – perfek vir gastehuise, spesiale geleenthede of versamelaars van dekoratiewe eetgerei.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Goue Roos Vurkstel”

Your email address will not be published. Required fields are marked *